Visie en Missie
Herlaai die webblad om die nuutste veranderinge te vertoon.
Suid-Afrika my land, Laerskool Klawer, my skool!
VISIE: Om ’n gesogte en gerespekteerde laerskool vir leerders in Klawer te wees.
MISSIE: Die visie sal bereik word deur:
- Professionele
onderrig van die hoogste gehalte aan alle leerders.
- Onderrig in Afrikaans.
- ’n Gebalanseerde benadering tot akademie, kultuur- en sportaktiwiteite.
- ‘n
Erekode gebaseer op Christelike waardes.
- ’n Strewe na die ontwikkeling van elke individuele leerder se volle potensiaal.
- ’n Fokus op
die vestiging van die konsepte van self- verantwoordelikheid en lewenslange leer.
- Die erkenning van prestasies van uitnemendheid op
alle gebiede.
- Die positiewe betrokkenheid van die hele gemeenskap.
- Die navolging van bewese bestuurspraktyke om ’n professionele diens
te verseker.
Kopieregte©Heesen Productions
Alle regte voorbehou